Margaret Qualley

Margaret Qualley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sarah Margaret Qualley
Geboorte 23 Oktober 1994 (1994-10-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2011–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Margaret Qualley (gebore 23 Oktober 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Nice Guys (2016) en Novitiate (2017), en in die televisiereeks The Leftovers (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search